Latest News

Beroepsokker-speler asook Sonskynreeks-wenners het Citrusdal Ope al gewen

Wednesday, January 16, 2019 - 16:57

Verskeie bekende gholfspelers asook die huidige afrigter van die beroepsokkerspan Bidvest Wits tel onder die wenners van die Citrusdal Ope Toernooi. Die 2019 Citrusdal Ope vind die komende naweek plaas.

Sakkie van der Westhuizen wat betrokke is as lid van die Citrusdal-klub sedert die laat sewentigjare het die volgende interessante inligting verskaf oor die wenners van die Citrusdal...read more

Boland Juniors is kampioene by SAIPT

Friday, December 21, 2018 - 18:24

Die Boland Junior span het vandag die B-afdeling by die SAIPT Junior Toernooi op Benoni op oortuigende wyse gewen.
Die Bolanders het op die laaste dag van die IPT vir Grens met 8.5-3.5 geklop en volgende jaar sal die Boland in afdeling A speel.
In die beurtspelle het die Bolanders baie vinnig uit die blokke gekom en was met 3.5 - 0.5 voor toe die beurtspelle afgehandel is.
...read more

Boland juniors wys veggees en is nou baie goed geplaas om SAIPT-toernooi te wen

Wednesday, December 19, 2018 - 19:28

Die bestuurder van die Bolandse junior gholfspan, Karl Ochse, is vanaand ‘n baie trotse man, want die Boland-juniors het vandag tydens die SAIPT-toernooi groot karakter gewys deur Mpumalanga met 6.5 – 5.5 te klop.
“Die spelers het vandag in die enkels getoon dat hulle oor die „guts“ beskik om onder groot druk te kon presteer. Dit was vandag die verskil tussen wen en verloor. Die...read more

Boland kook op dag 2 van SAIPT vir juniors

Tuesday, December 18, 2018 - 19:21

Die Bolandse se junior span het op dag 2 van die SAIPT toernooi op Benoni gekook en albei hul wedstryde oortuigend gewen.
Die Bolanders het vir Limpopo met 8-4 verslaan en skoonskip teen Noord-Kaap gemaak toe hulle met 12-0 geseëvier het.
Teen Limpopo het die Bolanders die grondslag vir hul sege gelê toe hulle stewig vertoon het in die beurtspelle en dit met 3-1 gewen het.
...read more

SAIPT vir Juniors - Boland begin dag 1 stewig

Monday, December 17, 2018 - 17:58

Die Bolandse Junior Span het op dag 1 van die SAIPT Junior Toernooi op Benoni so byna die eerste dag onoorwonne afgesluit.
Die Bolanders het die Oostelike Provinsie met 7-5 geklop, maar naelskraap (6.5 – 5.5) teen die Vrystaat verloor.
In die beurtspelle teen die Vrystaat het Daniel Cronje en Angelo Keffers die Bolanders se enigste sege (3/2) behaal, maar beide Jurian Mostert en...read more

Upcoming Tournaments

Date Fixture Category
19/01/2019 2019 Citrusdal Ope Open
20/01/2019 2019 Citrusdal junior geslote Junior Golf
26/01/2019 2019 Ceres Geslote Open
27/01/2019 2019 Ceres junior geslote Junior Golf

Advice from our Specialist

by The Swingfit Team

These days Wet Wednesdays are as common as Wacky Wednesdays at Steers. I don’t know why and how it’s possible, and I wish I could explain it, but it rains every Wednesday. It’s not easy playing when it’s cold and wet, but this is something we should get used to over the winter period in the Cape. Luckily it is almost summer time again.
But for now here are a few tips on how to handle tough conditions.

1. Keep Dry
A great rain suite is a must in this area, keeping dry and warm is step one to playing great golf in wet... read more