Articles from Boland Golf Union

SA titel vir Ferdi
22/10/2017 - 3:24pm

Die 51-jarige Ferdie van der Merwe van Wellington het die Boland Gholfunie baie trots gemaak met sy sege tydens die SA Senior Oper Houespel toernooi wat op Hermanus gespeel is.
Die toernooi het die krag van senior gholf in die Boland onderstreep, want die Boland het die wenner (Van der...

Loots wen Bredasdorp Ope met skitter-telling
22/10/2017 - 3:09pm

Andre Loots het met ‘n skitter-telling van 133 die Bredasdorp Ope op oortuigende wyse met 9 houe gewen. Sy ronde-tellings was 65 en 68.

TELLINGS:

A Loots 65 68 133
W Ferreira 70 72 142
H Human 71 72 143
WP Botha 70 74 144
T Davidowitz 72 73 145
J Moos...

Boland-unie sit planne in plek om klubs van Noordweste-streek te ondersteun
18/10/2017 - 10:55am

Die president van die Boland-gholfunie, Charl de Villiers, sê groter samewerking tussen die ghofklubs in die Noordweste-streek en die Boland-gholfunie is een van die prioriteite op die unie se agenda.
“Ek het in September ‘n vergadering met lede van die Noordweste-klubs bygewoon en...

Deurbraak vir Mid-Am-gholf in die Boland
17/10/2017 - 7:53pm

Die afgelope naweek het 'n belangrike wedstryd in beide die Boland-gholfunie asook die WP-unie se strewe om Mid-Am-gholf te bevorder plaasgevind toe die Bolandse Uitnodiging Mid-Am span hul eweknie van die WP gepak het.
WP se Uitnodigingspan het die wedstryd met 9.5 teen 6.5 gewen.
...