Geen keer aan Keagan tydens Boland Geslote Toernooi

Keagan Thomas (Pearl Valley) het sy goeie vorm voortgesit toe hy die naweek die Boland Geslote Titel op Worcester gewen het met ‘n telling van 135 – 9 houe beter as baansyfer.
Thomas speel binnekort in die Sonskynreeks se Finale Q-School toernooi en hierdie sege sal sy selfvertroue nog verder ‘n hupstoot gee.
Ethan Smith het ook tweede rondes in die sestigs gespeel vir ‘n tweede plek op 137.
Robbie Oosthuizen het die beste van die mid-amateurs gevaar met ‘n telling van 141.
In die seniors afdeling is die beste tellings aangeteken deur Jorrie Jordaan en Paul Baatjies – albei het 146 gespeel.
TELLINGS:

Keagan Thomas 66 69 135
Ethan Smith 68 69 137
LB Boshoff 73 67 140
Robbie Oosthuizen 69 72 141
Angelo Keffers 70 72 142
Crismar Engelbrecht 73 69 142
Clement de Bruin 75 70 145
Cornel Muller 73 72 145
HP van der Merwe 71 74 145
Jaco Spies 74 71 145
Jorrie Jordaan 75 71 146
Karl Ochse 74 72 146
Paul Baatjies 71 75 146
Cedric Rooi 71 76 147
Jurian Mostert 70 77 147
Ben Smit 74 74 148
David Barnard 74 74 148
Nic Smit 76 72 148
Philip Spies 78 70 148
Jaco Pieters 71 78 149
Shaheen Marthinus 74 75 149
Andor Hanekom 76 74 150
Anton Pieters 75 75 150
Peter Willemse 74 76 150
Aidon Willemse 80 71 151
Andre Ficks 73 78 151
Franz Lohbauer 73 78 151
Stefan Burger 76 75 151
Janneman Vlok 71 81 152
Dewald Botha 75 78 153
Keanan Keffers 74 79 153
Klaas Keffers 76 78 154
Mark Mahoney 75 79 154
Clive Williams 81 74 155
Dick Ross 83 73 156
Pieter Coetzee 78 78 156
Frans Bruwer 77 80 157
Alric Rooi 80 78 158
Dirk van der Merwe 79 80 159
Jaco Visagie 81 78 159
Luca Schwarte 80 79 159
Peter van Coller 77 82 159
Lauritz Loubser 86 74 160
Shane Ross 84 76 160
Stefan le Roux 76 84 160
Andre Gerber 81 80 161
Eugene Huysamer 83 80 163
Grant Human 82 81 163
Eddie Nortier 83 86 169
Michael le Roux 82 87 169
Denzil Potgieter (snr) 90 83 173
JD Pretorius 91 85 176
Herman Matthee 88 96 184
Tony Lakay 98 102 200
Basil Simons 102 NR
Denzil Potgieter (jnr) 84 NR
Edmund Blumeris 101 NR
Greg Duncan 112 NR
Riaan Olivier 82 NR

Category: