Jong Timothy kook in Swellendam Junior Ope

Timothy Daniels het vandag kookwater-gholf gespeel tydens die Swellendam Junior Ope en is as kampioen gekroon met ‘n puik telling van 72.
Timothy het voëltjies behaal oor die laaste 3 putjies het en die twede nege putjies in 34 gespeel – 2 minder as baansyfer.
Die jong Ghery Rabie het ook sy gholftalent gewys toe hy 35 gespeel het oor die tweede 9 putjies – 1 minder as baansyfer.
TELLINGS:
Algehele wenner: Timony Daniels 72.
Meisies – algehele wenner: Anel-Isabel Scheltema 100
o.19: Cullen Timm 81, Llewellyn Buys 82, Dario Minnaar 83. Netto: Hugo Pienaar 84
o.17: Francois Theron 76, Danny Wattrus 80, John Rabie 83. Nertto: Jade Josephs 80
o.15 – Du Preez Wessels 87, Trevino Sauls 91, Rudwaan Taylor 112
o.13: Ghery Rabie 78, Sergio Japhets 84, Lucenne Willemse 86. Netto: Nico Wolmarans 79

Category: