Karl Ochse was Bolanders se MVP by SAIPT

Karl Ochse was uitstaande vir die Boland by die afgelope SA IPT-toernooi wat op Bryanston gespeel is en was dan ook die Bolanders se MVP.
Boland se MVP-lys (maksimum punte 12 (6 beurtspelle; 6 enkels):
Karl Ochse 9
Tyron Davidowitz 7;
Keagan Thomas 7;
Hennie O’Kennedy 6.5;
Luan Boshoff 5.5;
M-J Steyn 5.5
Erhard Lambrechts 5.0;
Cedric Rooi 3.
Wat die ENKELS betref het Ochse 5.5 uit ‘n moontlik 6 behaal. Daarna het gevolg: Davidowitz 4.5; Boshoff 4.5; Lambrechts 4: Thomas 3; O’Kennedy 3, Steyn 1.5; Rooi 0.5.
Wat die BEURTSPELLE betref was Keagan Thomas en M-J Steyn die Bolanders se suksesvolste kombinasie. Thomas en Steyn het 4 uit ‘n moontlike 6 punte behaal. Hulle is gevolg deur: Ochse en O’Kennedy 3.5; Davidowitz en Rooi 2.5; Boshoff en Lambrechts 1.
FINALE PUNTESTAND VAN AFDELING B BY DIE SAIPT:
(volgorde; posisie; unie; gespeel; gewen; gelykop; verloor; punte; wedstryde gewen)
1 OVS (6, 6, 0, 0, 12, 49.5)
2 Noordweste (6, 4, 0, 2, 8, 44.5)
3 Oostelike Provinsie (6, 4, 0, 2, 8, 39)
4 Mpumalanga (6, 3, 0, 3, 6, 40)
5 Boland (6, 3, 0, 3, 6, 37.5)
6 Grens (6, 1, 0, 5, 2, 21)
7 Limpopo (6, 0, 0, 6, 0, 20.5)

Category: