Keanan kraai koning op Kleinmond

Keanan Keffers het vandag op Kleinmond se gholfbaan onder moeilike weersomstandighede puik gholf gespeel om sodoende gekroon te word as die kampioen van Kleinmond se Junior-toernooi. Keffers se wentelling van 75 was onder omstandighede ‘n baie goeie telling.
Ander uitslae:
o.19 – Jurian Mostert eerste 79, Aidon Willemse 80 en Hayden Morgan-Evans 83.
o.17 – Hezron Frieslaar eerste 81, Angelo Keffers 83, Francois Theron 84.
O.15 – Truvino Sauls eerste 87, Auden Julies 88, James Joubert 91.
O.13 – George Botha eerste 92, Sergio Japhets 93, Rico Wolmarans 97.
Meisies – algehele wenner Anne-Isabel Scheltema 99.
Netto wenners: o.19 – Cullen Timm; o.17 – Danny Wattrus; o.15 – Jack Joubert; o.13 – Tynan Vermeulen.

Category: