Kookwater-Keagan wen Bredasdorp Ope

Keagan Thomas (Pearl Valley) het sy soveelste klub-ope in die Boland gewen toe hy vandag geseëvier het in die Bredasdorp Ope. Thomas se telling van 68 in die eerste ronde het hom ‘n groot voorsprong op sy teenstanders gegee wat hy end-uit behou het.

TELLINGS:

K THOMAS -5 68 75 143
L LOUBSER 3 73 75 148
P SWANEPOEL -3 74 77 151
A ROOI 2 75 79 154
P BAADJIES 1 76 78 154
D BARNARD 2 77 77 154
G REID 3 77 78 155
J MOOS 1 78 82 160
H KLEYHANS 6 80 80 160
C HANEKOM 0 78 87 165
H PIENAAR JNR 6 81 85 166
J HANMER 3 84 82 166
E BOOYSEN 5 81 87 168
L BUYS 3 86 82 168
P ROSSOUW 0 87 84 171
G Human 8 85 87 172
H PIENAAR SNR 11 89 83 172
C BEUKES 8 89 83 172
A CARELSE 7 79 94 173
C OCTOBER 2 86 88 174
F WASSERMAN 3 90 86 176
M LAKEY 12 91 86 177
J ABRAHAMS 13 89 89 178
J STENEVELD 8 88 96 184
G HOPLEY 11 101 99 200

Category: