Paarl en Swellendam deur na finaal van Brodieliga

Baie geluk aan die spanne van Paarl en Swellendam wat tot die finaal van die Brodieliga deurgedring het.
In die semi-finale vandag op Robertson het Paarl vir Caledon geklop, terwyl Swellendam met Devonvale afgereken het.
TELLINGS:
PAARL KLOP CALEDON 4-2 (Paarl eerste genoem)
Irvin Kellerman klop J Theron
Frans Theron klop D du Toit
Marius de Bruyn klop E Marthinus
Gerrit Kuhn klop D Groenewald
Renso Nel verloor teen F de Kock
Hennie Hamer verloor teen E Coetzee

SWELLENDAM KLOP DEVONVALE 4.5 – 1.5 (Swellendam eerste genoem)
S Hendriks klop Donovan Klaasen
H Witbooi klop Michael le Roux
C Philander halveer teen Charles van Wyk
H Baatjies klop Andre van Boom
G Human klop Craig Jeniker
G Reid verloor teen Earl Haupt

Category: