Alric Rooi se goeie vorm in toernooie duur voort

- 19 January 2020

Alric Rooi het sy goeie vorm voortgesit toe hy vandag die Citrusdal Junior-toernooi gewen het met ‘n goeie telling van 70. Baie geluk aán Alric.
Ook baie geluk aan Ashley Huysamen wat die meisie-afdeling gewen het met ‘n telling van 87.
Keanan Keffers en James Joubert het ook baie soliede gholf gespeel en tellings van 71 behaal.
TELLINGS:
o.19: Keanan Keffers 71, Pieter Rossouw 73, Hugo Pienaar 73. Beste netto: Rohan van Zyl 76.
o.17: James Joubert 71, Auden Julies 73, Jade Josephs 75. Beste netto: Jordan de Beer 77.
o.15: Johandre Theron 89, Henry Rudder 91, Lucenne Willemse 94.
o.13: Sergio Japhets 75, Wilan van den Berg 82, Rico Wolmarans 82. Besto netto; Tynan Vermeulen 75.

Foto: Wenners van seuns en meisie-afdeling.

Boland Golf Union
,
Alric Rooi