Gerlou baas in Ceres Ope

- 26 January 2020

Een van Suid-Afrika se top-amateurs Gerlou Roux het 'n goeie sege in die Ceres Ope behaal toe hy met 'n telling van 136 gewen het na rondetellings van 69 en 67.
Le Roux Ferreira (Ceres) is nou weer terug in die Boland en hy het onmiddellik goeie vorm getoon met 'n tweede plek op 137.
TELLINGS:

Gerlou Roux 69 67 136
Le Roux Ferreira 68 69 137
Aran Sinclair 68 70 138
Ethan Smith 69 70 139
Ryk van Schoor 74 65 139
Freddie Steyn 73 67 140
David Barnard 72 72 144
Philip Spies 71 73 144
Lourens Strydom 75 70 145
Willie Olivier 73 72 145
WP Botha 73 72 145
Chris Hanekom 72 75 147
Clemmi de Bruin 77 70 147
Coenraad Swanepoel 72 75 147
Cornel Muller 72 75 147
Lihan vd Merwe 74 73 147
Pieter Coetzee 75 72 147
Casper de Bruin 76 72 148
Pieter Rossouw 78 70 148
Aidon Willemse 77 72 149
HP vd Merwe 76 73 149
Vincent Hewitt 75 74 149
Andre Ficks 77 73 150
Dewald Botha 77 73 150
Hugo Lombard 76 74 150
Brendan Els 75 76 151
Franz-Willem Husfeld 77 74 151
Klaas Keffers 74 77 151
Carlos Losper 75 77 152
Charl du Toit 76 76 152
Dirk van der Merwe 76 76 152
Leanard Cedras 77 75 152
Alric Rooi 78 75 153
Anton Pieters 78 75 153
Jurian Mostert 75 78 153
Liamil Millard 75 78 153
Keanan Keffers 73 81 154
Jorrie Jordaan 74 81 155
Arrie Louw 82 74 156
Dick Ross 78 78 156
Keyan Loubser 78 78 156
Hennie Hamer 76 81 157
Johan Swart 80 77 157
Angelo Keffers 82 76 158
Hayden Morgan-Evens 78 80 158
Jack Cloete 82 76 158
JC Engelbrecht 79 79 158
Rodney Engelbrecht 79 80 159
Paul Baatjies 82 78 160
Neill Jans van Rensburg 77 84 161
Shane Ross 82 79 161
Peter van Coller 79 83 162
Frans Bruwer 79 84 163
Stefan Burger 88 79 167
Andre Hanekom 84 86 170
Jaco Pieters 87 83 170

*** FOTO: Op die foto is van links: Aran Sinclair (3de), Casper de Bruin (klubkaptein van Ceres-gholfklub ), Gerlou Roux (1ste), Le Roux Ferreira (2de) en Ethan Smith (4de).

Boland Golf Union Ceres Open;