JL Swart wen Ceres Senior Series

- 19 October 2019

Johan (JL) Swart was die wenner van die Ceres Senior Series wat vandag gespeel is op die Ceres-gholfbaan.
Swart en Francois Hanekom (Stellenbosch) het albei tellings van 71 – 1 hou onder baansyfer behaal. Swart is aangewys as die wenner op grond daarvan dat hy die ouer speler van die twee is. Franz Lohbauer (Paarl) was in die derde plek op 72.

TELLINGS
Johan Swart Paarl 71
Francois Hanekom Sbos 71
Franz Lohbauer Paarl 72
Peter van Coller Sbos 73
Casper de Bruin Ceres 73
George Bezuidenhout Paarl 74
Dirk van der Merwe Hermanus 74
Stephen Loubser Sbos 76
Jorrie Jordaan Swellendam 77
Wayne Klaver Durbanville 78
John Smith Malmesbury 79
Sakkie Klasen Malmesbury 81
Hennie Hamer Paarl 83
Wynand Deysel Devonvale 83
Helgard Rabie Malmesbury 85
AFD B (enkel stableford)
Eben Lingeveldt Malmesbury 36
Billy Howburg Malmesbury 33
Charles Glesser Devonvale 32
Ashley Wagner Bellville 28
Shafiek Pietersen Malmesbury 27
Ralph Mehl Malmesbury 27
Darryll Wohlters 25

Boland Golf Union; Boland-gholfunie