LB Boshoff klop sterk veld in Hexvallei Ope

- 24 November 2019

LB Boshoff het ‘n sterk veld geklop tydens die Hexvallei Ope om met ‘n goeie telling van 137 te wen.
Hy was een hou voor WP Botha wat op 138 in die tweede plek was.
Ryk van Schoor (Worcester) het nie net die laagste telling van 65 in die tweede ronde gespeel nie, maar ook ‘n kolhou behaal en daarmee R5 000 se prysgeld verdien.
TELLINGS:
LB Boshoff 68 69 137
WP Botha 70 68 138
R van Schoor 74 65 139
K Thomas 67 72 139
C de Bruin 70 70 140
A Ficks 73 70 143
JL Swart 73 71 144
J Mostert 75 69 144
C Swanepoel 68 78 146
F Lohbauer 72 75 147
C Muller 72 76 148
F Daniller 73 77 150
JJ Rossouw 79 76 155
J de Kock 84 81 165

FOTO'S: LB Boshoff - wenner van toernooi. Ryk van Schoor wat R5 000 verdien het met sy kolhou.

Boland Golf Union