Peter Willemse wys daar is nog baie goeie gholf in hom

- 19 January 2020

Peter Willemse het tydens die Citrusdal Ope gewys daar steek nog baie goeie gholf in hom toe hy die toernooi met ‘n telling van 136 gewen het. Willemse het tellings van 67 en 69 gespeel vir ‘n totaal van 136 – 4 houe minder as baansyfer.
Shane Ross was een hou agter Willemse in die 2de plek op 137. Die ander speler wat beter as baansyfer oor 2 rondes gespeel het was Alric Rooi - 139.
TELLINGS

PETER WILLEMSE 67 69 136
SHANE ROSS 69 68 137
ALRIC ROOI 73 66 139
ARRIE LOUW 72 68 140
KEANAN KEFFERS 67 73 140
MARTIN SMIT 72 69 141
PIETER ROSSOUW 70 71 141
CASPER DE BRUIN 75 66 141
CLEMENT DE BRUIN 73 68 141
NICO SMITH 68 73 141
JOHAN BASSON 73 70 143
LEONARD CEDRAS 72 71 143
ANDRE GERBER 76 68 144
DAVID BARNARD 73 71 144
KLAAS KEFFERS 71 73 144
LEWELLYN BUYS 69 76 145
ANGELO KEFFERS 74 72 146
DICK ROSS 69 77 146
WILCO HALL 74 73 147
GURSHWIN PIETERS 76 73 149
FLIPPIE MULLER 72 77 149
LUCA SCHWARTE 74 75 149
JAN BUITENDACH 77 74 151
JACO VISAGIE 73 78 151
PETER VAN COLLER 74 77 151
FRANZ-WILHELM HUSFELD 74 77 151
HUGO PIENAAR 79 74 153
PETRUS PIENAAR 79 76 155
HENK JOOSTE 77 79 156
JASPER BURGER 78 78 156
DEON COETZEE 79 77 156
DEAN JOSEPHUS 76 81 157
WERNER DE BEER 78 79 157
PIETER JOSEPH 79 79 158
BEN SMIT 78 85 163
DOEPIE DU PLESSIS 86 78 164
JAN SKIPPERS 84 80 164
PIETER HOFMEYR 86 79 165
MOSWIN MOORE 87 78 165
CHESLIN SEPTEMBER 77 90 167
JEREMY MAARMAN 87 84 171
EBEN GELDENHUYS 87 85 172
BREYTON GOSCAI 89 84 173
FERDIE VISSER 87 87 174
KOBUS VISSER 87 89 176
LOUIS NATHANE 88 89 177
WITTES MULDER 88 91 179
CORNEL FRANSMAN 89 96 185
VAATJIE HORN 96 91 187
HERMANUS SMITH 89 104 193
ROES VISSER 99 95 194
KAREL FEDERICKS 103 100 203

Boland Golf Union; Citrusdal Gholf Ope