Worcester Ope - Cedric baas op tuisbaan

- 01 March 2020

Cedric Rooi is gekroon as Worcester se Ope-kampioen met ‘n wentelling van 145. Rooi se eerste ronde-telling van 70 op sy tuisbaan het die grondslag gelê vir sy sege.
Ryk van Schoor (Worcester) het sy goeie vorm voortgesit met ‘n tweede plek op 145.

TELLINGS:

1 CEDRIC ROOI 70 75 145
2 RYK VAN SCHOOR 72 76 148
3 ZACK MILLER 75 74 149
4 ETHAN SMITH 74 76 150
5 ANDRE FICKS 75 75 150
6 A WILLEMSE 79 71 150
7 JACO PIETERS 76 77 153
8 KLAAS KEFFERS 76 78 154
9 CARLOS LOSPER 77 77 154
10 P SWANEPOEL 78 78 156
11 CHRIS HANEKOM 76 80 156
12 ANGELO KEFFERS 78 78 156
13 JANNEMAN VLOK 74 83 157
14 W ROSSOUW 81 77 158
15 SHANE ROSS 79 79 158
16 KEANAN KEFFERS 80 78 158
17 JOHANN LE ROUX 75 83 158
18 GIAN KOEGLENBERG 81 77 158
19 STEFAN LE ROUX 82 80 162
20 JADE JOSEPHS 84 78 162
21 J ROSSOUW 81 81 162
22 HAYDEN MORGAN-EVANS 82 81 163
23 DEON COETZEE 83 82 165
24 T DANIELS 81 86 167
25 I VAN DER WESTHUIZEN 90 79 169
26 H MATTHEE 82 88 170
27 P VAN COLLER 86 85 171
28 KENNETH KLOPPER 86 86 172
29 EDDIE NORTIER 85 87 172
30 C STEENKAMP 84 92 176
31 R NEETHLING 90 87 177
32 HENK KLEYNHANS 89 90 179
33 J KRIEL 88 95 183
34 K HANEKOM 98 91 189
35 E SPIES 90 99 189
36 N DIPPENAAR 102 93 195
37 B VAN JAARSVELD 102 96 198
38 P AVENANT 100 98 198

Boland Golf Union
,
Cedric Rooi