News

Adrian Kuiper shows his class at Boland Senior Open

The former SA cricketer Adrian Kuiper was crowned today on his home course Hermanus as Boland Senior Open Champion.

Alric baas in junior toernooi na uitspeelstryd

Alric Rooi was vandag met 'n telling van 72 die wenner van die Worcester Junior toernooi.

Boland Senior Open - will it be Francois le Roux again?

Since 2012 Francois le Roux (De Zalze and Boland) has won the Boland Senior Open Tournament four times – in 2013, 2016, 2017 and 2018.

Drie Bolanders lewer goeie vertonings by SA Vroue Amateur

Drie Bolanders het baie goed gevaar by die AON SA Amateur Vroue-toernooi wat op die baan van Royal Johannesburg en Kensington-baan gespeel is.

Profiel: Nuwe President van vroue-gholf in die Boland wil spel laat groei

Lizanne Heydenrych is die nuwe president van die Boland-gholfunie se vroue-afdeling. Sy volg vir Tarryn Borsutzky op as president.

Ryk vaar uitstekend in Wellington Ope

Ryk van Schoor (Worcester) het vandag die Wellington Ope gewen met ‘n goeie telling vann 139 – 5 minder as baansyfer. Sy ronde-tellings was 71 en 68.

Klub van die Maand: Clanwilliam

Die Clanwilliam-gholfklub is in 1944 gestig, maar weens ‘n brand het die notuleboeke en korrespondensie in die slag gebly sodat daar nie baie inligting is oor die beginjare van die klub nie.

Klub van die Maand: Clanwilliam

Die Clanwilliam-gholfklub is in 1944 gestig, maar weens ‘n brand het die notuleboeke en korrespondensie in die slag gebly sodat daar nie baie inligting is oor die beginjare van die klub nie.

PROFIEL: Alric Rooi weet harde werk sal sukses bring

Die 16-jarige Alric Rooi het die afgelope tyd geskitter in junior gholf en onder meer die Citrusdal Junior-toernooi en Ceres Junior-toernooi gewen.

Gerlou baas in Ceres Ope

Een van Suid-Afrika se top-amateurs Gerlou Roux het 'n goeie sege in die Ceres Ope behaal toe hy met 'n telling van 136 gewen het na rondetellings van 69 en 67.

PROFIEL: Citrusdal Ope was deurbraak vir Peter Willemse

Die 39-jarige Peter Willemse wat verlede Saterdag gekroon is as Citrusdal Ope-kampioen het ‘n lang en harde pad gestap in gholf.